Syringodea is 'n blomplant genus en geofiete wat hoort tot Iridaceae, die irisfamilie, en is die eerste keer in 1873 beskryf. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.Kew World Checklist of Selected Plant FamiliesDe Vos, M.P. (1983). Flora of Southern Africa 7(2; 2): i-ix, 1-76. Botanical Research Institute, Department of Agriculture. Die genus is 1983 deur die plantkundige, Miriam de Vos, hersien.https://www.pacificbulbsociety.org/pbswiki/index.php/Syringodea

Die naam is afgelei van die Griekse woord syrinx wat pyp beteken.

Spesies Syringodea bifucata M.P.de Vos - Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng Syringodea concolor (Baker) M.P.de Vos - Oos-Kaap, Noord-Kaap, Wes-Kaap Syringodea derustensis M.P.de Vos - Wes-Kaap Syringodea flanaganii Baker - Oos-Kaap Syringodea longituba (Klatt) Kuntze - Wes-Kaap Syringodea pulchella Hook.f. - Oos-Kaap Syringodea saxatilis M.P.de Vos - Wes-Kaap

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika