Lapeirousia violacea is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Lapeirousia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van die Bokkeveldeskarp tot by die Biedouwvallei voor en daar is nege subpopulasies. Die plant word bedreig deur die rooibostee-bedryf wat die habitat oorneem.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Lapeirousia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika