Haworthia monticola is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van Oudtshoorn tot by Uniondale voor.
Subspesies Daar is twee subspesies: Haworthia monticola var. asema M.B.Bayer Haworthia monticola var. monticola
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
monticola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika