Haworthia mutica is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Bredasdorp tot by Heidelberg voor.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

mutica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika