Haworthia maraisii is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Heidelberg weswaards tot by Stormsvlei, Napier, Robertson, Montagu en Worcester.
Subspesies Daar is drie subspesies: Haworthia maraisii var. maraisii Haworthia maraisii var. meiringii M.B.Bayer Haworthia maraisii var. notabilis (Poelln.) M.B.Bayer
Galery
Bronnelys Plants of the World Online Llife
maraisii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika