Haworthia cymbiformis is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap. Daar is tans groot taksonomiese verwarring oor die plant en dit kan slegs opgelos word met onder andere DNS toetsing.

Subspesies Daar is ses subspesies: Haworthia cymbiformis var. angustata Poelln. Haworthia cymbiformis var. cymbiformis Haworthia cymbiformis var. incurvula (Poelln.) M.B.Bayer Haworthia cymbiformis var. obtusa (Haw.) Baker Haworthia cymbiformis var. ramosa (G.G.Sm.) M.B.Bayer Haworthia cymbiformis var. setulifera (Poelln.) M.B.Bayer

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

cymbiformis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika