Geissorhiza tabularis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op Tafelberg in die Tafelberg Nasionale Park voor, net bo die Skedelravyn. In die park is die plant beskerm. Die plant blom net die jaar na 'n brand en word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

tabularis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika