Geissorhiza uliginosa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos]. Die spesie is endemiesaan die Wes-Kaap en kom in die Swartberge en Kammanassieberge voor en het 'n voorkomsgebied van 450 km². Dit groei naby watervalle en klam rotshange, die plant word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

uliginosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika