Geissorhiza tenella is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Darling tot by die Kaapse Skiereiland en Stilbaai voor. Alhoewel die plant 'n voorkomsgebied van 23 910 km² het, is daar maar 25 gefragmenteerde subpopulasies. Die grootste redes hiervoor is voorstedelike en kus ontwikkeling, indringerplante is ook 'n bedreiging.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
tenella Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika