Lachenalia sargeantii is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Bredasdorpberge, op die noordelike hellings, voor. Hier het dit 'n voorkomsgebied van kleiner as 4 km². Die plant word bedreig deur indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
sargeantii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika