Lachenalia stayneri is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die renosterveld en fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in 'n beperkte gebied van 41-85 km² voor. Dit word gevind in die Breederiviervallei by Worcester en Robertson asook in die Hexriviervallei by De Doorns.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

stayneri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika