Lachenalia thomasiae is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom die Olifantsrivier-vallei, suid van Clanwilliam, voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 15 km². Hier is daar drie subpopulasies en hulle word bedreig deur infrastruktuur ontwikkeling en landbou aktiwiteite.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

thomasiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika