Lachenalia schelpei is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die kruin van die Hantamberg voor. Die plant word bedreig deur oorbeweiding en gewasverbouing.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

schelpei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika