Vyf Bobbejaantjies is 'n tradisionele Afrikaanse liedjie.

Lirieke Vyf bobbejaantjies op die dam se wal Vyf bobbejaantjies op die dam se wal En as een bobbejaantjie per ongeluk sou val Is vier bobbejaantjies op die dam se wal

Vier bobbejaantjies op die dam se wal Vier bobbejaantjies op die dam se wal En as een bobbejaantjie per ongeluk sou val Is drie bobbejaantjies op die dam se wal

Drie bobbejaantjies, op die dam se wal Drie bobbejaantjies, op die dam se wal En as een bobbejaantjie per ongeluk sou val Is twee bobbejaantjies op die dam se wal

Twee bobbejaantjies, op die dam se wal Twee bobbejaantjies, op die dam se wal En as een bobbejaantjie per ongeluk sou val Is een bobbejaantjie op die dam se wal

Een bobbejaantjie, op die dam se wal Een bobbejaantjie, op die dam se wal En as een bobbejaantjie per ongeluk sou val Is geen bobbejaantjies op die dam se wal

Eksterne skakels https://www.youtube.com/watch?v=41ZPS9nvv2I

Kategorie:Afrikaanse volksmusiek