Disa tenuis is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Kaapse Skiereiland en Bettiesbaai tot by Tulbagh en Franschhoek voor. Die plant word as seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika tenuis