Dis Heerlike Lente is 'n Afrikaanse liedjie.
Lirieke Dis heerlike lente, die winter's verby
weer nooi berg' en klowe vir jou en vir my.
Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o.
Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o!
Dis heerlike lente, die winter's verby
weer nooi berg' en klowe vir jou en vir my.
Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o.
Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o!
Die bergklim is heerlik, dit hou mens gesond.
Die vroe-, vroeë more het goud in die mond.
Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o.
Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o!
Eksterne skakels https://www.youtube.com/watch?v=puZQG8xQsF4
Kategorie:Afrikaanse volksmusiek