Disa tripetaloides is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die spesie kom vanaf die Hottentots-Hollandberge tot by Port Shepstone in KwaZulu-Natal voor. Dit groei op die oewers van stroompies. Die plant blom van November tot Januarie.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika tripetaloides