Aai Aai die Witborskraai is 'n tradisionele Afrikaanse liedjie.
Lirieke Aai, aai, die Witborskraai! Hiervandaan na Mosselbaai Hoog gevlieg en laag geswaai By die groot see omgedraai
Raai, raai, Janpiet Kepaai Het sy rietgeweer gelaai Tier gaan skiet by Mosselbaai Nooit nie weer daar omgedraai
Fooi, fooi, Stefaans du Toit Het gaan kuier by 'n nooi Met sy rietperd in die baai Daadlik weer daar omgedraai
Aai, aai, die Witborskraai! Hiervandaan na Mosselbaai Hoog gevlieg en laag geswaai By die groot see omgedraai
Raai, raai, Janpiet Kepaai Het sy rietgeweer gelaai Tier gaan skiet by Mosselbaai Nooit nie weer daar omgedraai
Fooi, fooi, Stefaans du Toit Het gaan kuier by 'n nooi Met sy rietperd in die baai Daadlik weer daar omgedraai
Eksterne skakels https://www.youtube.com/watch?v=x9apVpVnl1E
Kategorie:Afrikaanse volksmusiek