Disa biflora is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Kaap Hangklip tot by Nieuwoudtville voor. Die plant het uitgesterf op die Kaapse Skiereiland.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika biflora