Disa bracteata is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant word tot 30 cm hoog en blom van September tot November. Die spesie het in Wes-Australië genaturaliseerd geraak, waar dit as die Afrika-onkruid-orgidee bekend staan.Weeds Australia, Weed Identification, African weed-orchid, Disa bracteata.
Galery
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika bracteata