Heloïse Denner (geboortedatum onbekend) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Vryheidsfront Plus. In 2019 het sy en Tammy Wessels die eerste vroue geword om die VF+ party in die Parlement te verteenwoordig.

Verwysings

Eksterne skakels Heloïse Denner– People's Assembly

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Vryheidsfront Plus