Tritoniopsis bicolor is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Tritoniopsis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor in die Bredasdorpberge. Dit het 'n voorkomsgebied van 120 km² en daar is minder as tien sub populasies. Die plant word bedreig deur die aanlê van wingerde en indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
bicolor Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika