Tritoniopsis flava is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Tritoniopsis behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by die Kogelberg voor. Die plant is seldsaam en blom net na brande, dit is maar twee keer die afgelope 10 jaar gesien. Tans het die spesie geen bedreigings nie.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
flava Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika