Die karkaar (Tritoniopsis nervosa) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Tritoniopsis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant staan ook as die karkaarblom en witkalossie bekend.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

nervosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika