Amaryllis is 'n genus wat tot die familie Amaryllidaceae hoort. Die genus bestaan uit slegs twee spesies, beide is endemies aan Suid-Afrika en groei in die winterrëenval streek. Die spesies is ook meerjarige plante en ook geofiete. Amaryllis belladonna is ook deel van die fynbos.

Bron Plants of the World Online