Harry Viljoen was 'n Springbokrugbyspeler en -afrigter. Viljoen het by Nick Mallet oorgeneem as die nasionale afrigter in Oktober 2000. Hy het bedank in 2002 na 'n reeks swak vertonings en is opgevolg deur Rudolf Straeuli.
Eksterne skakels Harry Viljoen se rekord as afrigter
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyafrigters