Lando was die 121ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie Pous Lando is gebore in Sabina, Italië, die seun van Taino. In Augustus 913 volg hy Pous Anastasius III op en regeer tot sy dood in Maart 914. Hy word opgevolg deur Pous Johannes X. Die naam ‘Lando’ beteken 'Land'.

Pontifikaat Soos sy voorganger, het Pous Lando volledig onder die druk van Theophylactus"Lando." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 19 Mei 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9047052>. gestaan. Verder is niks oor sy bewind bekend nie.

Pous Lando was die laaste pous waarvan die naam nie deur 'n latere pous gebruik is nie en ook die laaste wat nie die naam van 'n vorige pous aangeneem het nie totdat Pous Johannes Paulus I in 1978 twee name gekombineer het.

Bibliografie Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. .

Verwysings

Eksterne skakels

Nota Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging

Lando Kategorie:Sterftes in 914