Romulea barkerae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die strandveld. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Paternoster tot by Saldanhabaai. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 54 km² en daar is vier subpopulasies. Die plant het habitat afgestaan aan kus ontwikkeling en uitbreiding van die staal industrie op Saldanhabaai. Die bedreiging bestaan steeds.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
barkerae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika