Kniphofia coralligemma is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die spesie is endemies aan Limpopo en kom in die Blouberg en Soutpansberg tot by die Wolkberg voor.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

coralligemma Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika