Kniphofia coddiana is 'n meerjarige plant wat tot die genus Kniphofia behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap en het 'n voorkomsgebied van 4700 km². Dit kom vanaf die Oribi Gorge-natuurreservaat tot by Mkambati voor en word gevind in die Pondoland grasveld aan die kus. Daar is dertien sub populasies bekend en al die populasies buite die bewarings gebiede word bedreig deur gemeenskap boerdery praktyke, oorbeweiding en te veel veldbrande.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
coddiana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika