Die Frieskalossie (Ixia maculata) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by Durbanville en Bloubergstrand voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 6 201 km². Die spesie het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing soos graan, wingerde, sitrus, Rooibos en aartappels.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika maculata