Trachyandra tortilis is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Trachyandra behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord- en Wes-Kaap. Die plant kom in die Richtersveld en Namakwaland voor, suidwaarts tot by Vredendal, Hopefield en Saron.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

tortilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika