Kumara (waaieraalwyne) is 'n genus wat uit twee spesies bestaan en hoort tot die familie Asphodelaceae. Beide die twee spesies is inheems aan die Wes-Kaap.http://biotaxa.org/Phytotaxa/article/view/phytotaxa.115.2.5http://succulent-plant.com/families/aloaceae.html
Beide die twee spesies was eers deel van genus Aloe maar navorsing het bewys dat hulle 'n klade op hul eie is en hulle in genus Kumara geplaas. Die genus is stamloos en meerjarig. Die blare is in die vorm van 'n waaier. Beide spesies is deel van die fynbos.
Verwysings
Bronnelys Plants of the World Online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018