duimnael|Peter Jonas Bergius, 1847 Peter Jonas Bergius (1730 in Kronoberg, Swede – 1790) was 'n Sweedse mediese dokter en botanis.

In 1758 was hy gekies as 'n lid van die Royal Swedish Academy of Sciences. In 1768 het hy lidmaatskap van die American Philosophical Society aanvaar.Bell, Whitfield J., and Charles Greifenstein, Jr. Patriot-Improvers: Biographical Sketches of Members of the American Philosophical Society. 3 vols. Philadelphia: American Philosophical Society, 1997, 3:555–558. in 1770 was hy gekies as 'n genoot van die Royal Society. en in 1775 as 'n Foreign Honorary Member van die American Academy of Arts and Sciences.

Die standaard skrywer afkorting P.J.Bergius word gebruik om Peter Jonias Bergius as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam gebruik word.

Werk duimnael|Descriptiones plantarum ex Capite Bonae Spei, 1767

Sien ook Lys van botaniste volgens outeursafkorting

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1730 Kategorie:Sterftes in 1790 Kategorie:Botanici Kategorie:Sweedse wetenskaplikes Kategorie:Fellow of the Royal Society