Gladiolus reginae is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan Limpopo. Die spesie se habitat word bedreig deur twee myne, daar is tans minder as 200 individuele plante oor.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika reginae