Gladiolus rhodanthus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en deel vorm van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Daar is een populasie in 'n gebied van 5 km² in die Stettynsberge naby Villiersdorp. Hier kom dit op die noordelike hellings voor op hoogtes van 1 800 m.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika rhodanthus