Die Transvaal-dwergverkleurmannetjie (Bradypodion transvaalense) is 'n verkleurmannetjie wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit word in beboste gebiede in Mpumalanga en Limpopo aangetref. Dit staan ook as die Wolkberg-dwergverkleurmannetjie bekend, na aanleiding van sy verspreiding in die Wolkberg.
Bronne Tolley, K. and Burger, M. 2007. Chameleons of Southern Africa. .
Kategorie:Bradypodion