Gladiolus uitenhagensis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Groot-Winterhoekberge voor van Hankey tot by Loerie. Die plant word bedreig deur oorbeweiding en gewasverbouing.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika uitenhagensis