Die geelpypie (Gladiolus trichonemifolius) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Hopefield en Ceres tot by Bredasdorp voor. Die plant word bedreig deur landbou aktiwiteite wat lei tot uitdroging van die land.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika trichonemifolius