Gladiolus teretifolius is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Caledon tot by Mosselbaai. Ten minste 80% van die plant se habitat het verlore gegaan met die aanlê van graan landerye, veral by Mosselbaai en Albertinia.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika teretifolius