Gladiolus vandermerwei is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Botrivier tot by Heidelberg voor. Daar is tans tien hoogs gefragmenteerde subpopulasies oor nadat 80% van die plant se habitat deur graanboerdery oorgeneem is. Die oorblywende plante word bedreig deur indringerplante en oorbeweiding.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika vandermerwei