Gladiolus vaginatus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Knysna voor. Die plant het baie van sy habitat afgestaan aan landbou aktiwiteite, kus ontwikkeling en indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika vaginatus