Gladiolus variegatus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Gansbaai tot by Kaap Agulhas voor. Daar is tien subpopulasies in 'n voorkomsgebied van minder as 500 km². Die plant word bedreig deur indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika variegatus