Gladiolus pavonia is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is endemies aan Limpopo en kom by die Abel Erasmuspas voor. Hier is daar slegs een populasie en die habitat word bedreig deur versamelaars van brandhout en oorbeweiding.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika pavonia