Gladiolus phoenix is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Bainskloofberg voor. Hier groei dit op rivierbanke en slote. Daar is een populasie wat tans nie bedreig word nie. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika phoenix