Die rooiafrikaner (Gladiolus priorii) is 'n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en deel is van die fynbos-ekostreek. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die plant is vernoem na die Britse mediese praktisyn en amateurplantkundige Richard C. Prior.
Galery
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
priorii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika