duimnael|300px|Renbaan van Imola Die Emilia-Romagna Grand Prix is 'n Formule Een-motorwedren wat gehou word op die Autodromo Enzo e Dino Ferrari in Imola. Vanaf 1981 tot 2006 is die San Marino Grand Prix jaarliks op die baan gehou. In 2020 word die Emilia-Romagna Grand Prix by die kalender toegevoeg, oorspronklik eenmalig omrede soveel renne gekanselleer moes word vanweë die koronaviruspandemie. In 2021 is die wedren egter weer op die kalender geplaas, omdat die Chinese Grand Prix in hierdie jaar weer weens die Covid-19-pandemie gekanselleer moes word. In 2025 verskyn die wedren vir die laatste keer op die F1-kalender.
Max Verstappen hou die wenrekord met 4 Grand Prix- oorwinnings.
Wenners van die Grand Prix Jaar Renjaer Vervaardiger Plek Verslag 2025 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPTImola Verslag 2024 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPTImola Verslag 2023Afgelas weens swaar reën en oorstromings. Verslag 2022 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPTImola Verslag 2021 Max Verstappen Red Bull Racing-Honda Verslag 2020 Lewis Hamilton Mercedes Verslag
Wenner van die naelren JaarRenjaerVervaardigerPlekVerslag2022 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT Imola Verslag
Kategorie:Formule Een Grands Prix