Gladiolus oppositiflorus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Dit kom voor vanaf die KwaZulu-Natal Middeland en die Drakensberge voorheuwels wes van Pietermaritzburg suidwaarts tot by Oos-Londen en die Amatholeberge.
Daar is een subspesie: Gladiolus oppositiflorus subsp. salmoneus (Baker) Oberm.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika oppositiflorus