Die blouklokkie (Gladiolus inflatus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant staan ook as die bloulelie, bloupypie en Tulbaghklokkie bekend.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika inflatus