Die lapmuis (Gladiolus hirsutus) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Hier kom dit voor van die Koue Bokkeveld tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts op die Langeberg tot by Robinsonpas.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika hirsutus